Slide 1 Slide 2 Slide 3 Slide 4

Welcome to Roopa Potgieter

We are a dynamic team with many years of legal experience among our professional and support staff. We pride ourselves in going the extra mile and providing excellent legal services to each and every one of our clients. We are ready to assist you with all your legal matters.

About us

Roopa Potgieter Inc. was established in 2004 when Satish Roopa and Leon Potgieter opened offices in Potchefstroom. In January 2008 Roopa Potgieter Cape Town Inc. was established in the Northern Suburbs of Cape Town  by Philip van der Merwe, Anton Schoombee and Jolandi van der Merwe in cooperation with Roopa Potgieter Inc. The firm has since been growing from strength to strength, establishing itself as one of the leading conveyancing firms in the Western Cape and North West Province.

Welkom by Roopa Potgieter

Ons is ‘n dinamiese span met baie jare regsondervinding tussen ons professionele en ondersteuningspersoneel. Ons roem ons daarop dat ons altyd die ekstra myl stap en uitmuntende diens lewer aan al ons kliënte. Ons staan reg om u in al u regskwessies by te staan.

Meer oor ons

Roopa Potgieter Ing. is in 2004 gestig toe Satish Roopa en Leon Potgieter kantore in Potchefstroom oopgemaak het.  In Januarie 2008 is Roopa Potgieter Cape Town Ing. gestig  deur Philip van der Merwe, Anton Schoombee en Jolandi van der Merwe in samewerking met Roopa Potgieter Ing. Die firma het sedertdien van krag tot krag gegaan en is gevestig as een van die voorste aktefirmas in die Wes-Kaap en Noordwes Provinsie.